Soek kammeraadskap christen buitelewe
yzelle
Port Elizabeth, South Africa | Femme Cherchant Homme
Informations de base
Prénom
Christa
Je me décrirais comme
Baie aktief, lief vir buitelewe en diere, ry fiets, hou van stap in die natuur, hou van tuinmaak, dans, lief vir my Here, baie vriendelik, perdry, baie sagte hart vir swaarkry mens en dier,sal daarvan hou om te kamp, soek geselskap van n regte man wat harde werk nog kan doen, soek nie rykdom nie net ware kammeraadskap, miskien liefde as dit vir my bedoel is, geen kinders in huis, al 4 getroud, kan kook nog gewone boerekos, niks fancy nie, ek is n rooikop gebore, hou daarvan om altyd besig te wees, geen bediendes, doen my eie werk, lief vir my honde en kat, persoon wat my kies moet ook dieselfde wees en saam my die Here dien wie die belangrikste in my lewe is, ek is netjies op myself en my huis en omgewing, geen kansvatters, ek is n pensioenaris, sal graag respek wil verdien en self mens respekteer
Signe
Verseau
Apparence & situation
Ma silhouette est
Normale
Ma taille est
5' 9 (1.75 m)
Mon origine ethnique est
Européenne