Om koeitjies en kalfies...
poerpasledam
Gordon's Bay, South Africa | Woman Seeking A Man
Basic Information
First name
Heila
I Would Describe Myself As
Ek is nie n City girl nie. Nee, o wee! Gee my die stilte en die reuk van lusern enige dag Bo stadsliggies. Ek verkies my stapskoene, maar Hou so nou en dan van mooi maak en uit gaan. Soms verkies ek diere bo mense.... My religion is eenvoudig: kindness. Ek Hou van dinge eenvoudig, oop kaarte en ongekompliseerd.
Sign
Cancer
Appearance & Situation
My Body Type Is
A Few Extra Pounds
My Height Is
5' 10 (1.78 m)
My Ethnicity Is
Caucasian