Vriendelik, Geduldig en lus vir lewe!
pienktulpe
Johannesburg, South Africa | Femme Cherchant Homme
Informations de base
Prénom
Stephanie
Je me décrirais comme
Vriendelik, Geduldig en lief vir die lewe. Baie lief vir dans en mooi kunswerke, Baie lief vir diere, maar nie mal oor BAIE vroeg op te staan nie ("lag")
Het 2 jong besige kinders. Is n weduwee. Ek is n introvert...
Ek is hardhorend, dra 2 kogleere inplantings, en nee praat nie vingertaal nie, praat soos normale mense. ("lag")
Daar is nog baie om te vertelle, maar ons kan daaroor gesels.
Soek na iemand wat positief, vriendelik, en ook geduldig is. Wat lief is vir kinders, aangesien ek 2 het.
Wat saam my dinge sal doen, soos bv skottelgoed, kosmaak, dans, movies kyk, en so aan.
Wat ook in die Here glo soos ek.

Signe
Sagittaire
Apparence & situation
Ma silhouette est
Mince
Ma taille est
5' 6 (1.68 m)
Mon origine ethnique est
Caucasienne