Eureka! Jyt my gevind!
eurikaleroux66
Port Elizabeth, South Africa | Женщина Ищу Мужчину
Базовая информация
Имя
Eurika
Говорю на языках:
Английский
Я бы описал(а) себя как
Ek is 'n vriendelike, eerlike, saggeaarde persoon. Ek hou van lag. Al het die lewe my al vele klappe gegee, bly sad nie lank in my ogies nie.. 'n glimlag en lag altyd gereed om te plooi om my mond, want sien die lewe is mos maar soos 'n nickerball.. hard maar erg lekker. Ek het 'n ligte kant maar ook 'n ernstige kant. As ek lief kry, kry ek met my hele hart, siel en wese lief en daar is nie so iets soos 'n agter deur wat oop gehou word vir ingeval dit nie uitwerk nie. Ek kan as partner volkome vertrou word.. min kan dit deesdae sê. Ek het die nodige respek vir mens, dier en natuur. Eks opsoek na my siels maat.. 'n vriend in die eerste plek en daarna as die pad ons daarheen lei.. iets moois en baie besonders.. Liefde. Liefde kom van God. Waar is jy my liefste?
Знак зодиака
Стрелец
Внешность и семейное положение
Телосложение
Большое и красивое
Мой рост
164 см
Мои глаза
Зеленые
Моя этническая принадлежность
Белый европеец/кавказец
Семейное положение
В разводе
У меня есть дети
Да - живут с другим родителем
Привлекательная часть тела
Глаза
Боди-арт
Пирсинг… ушей
Мои волосы
Серебро
Домашние животные
Птица, Рыба
Хочу переехать
Да
Статус
Образование
Неоконченное высшее
Работа/Учеба:
Работаю дома
Род занятий
Другое
Род занятий
Graphics/Web/Video Designer
Дома
Друзья приходят часто
Отношение к курению
Нет
Пью
Да - один или два раза
Характер
Мое представление об отлично проведенном времени
Тусовки с друзьями, Останусь дома, Фильмы, Расслабление, Спать, Чтение книг, Пойду в казино, ТВ, Пойду на концерт
Я всегда хотел попробовать
Scuba diving.. miskien nog eendag. Switserland te gaan besoek in die Winter.. sprokies mooier as mooi.
Друзья считают что я:
Сама дружелюбность, Крутой
Взгляды
Моя религия
Христианство
Посещение служб:
Раз в месяц
Вкусы
Предпочитаемые жанры фильмов:
Экшн, Комедии, Мелодрамы, Драмы, Семья, Анимация
Предпочитаемая музыка
Кантри, Рок, Электроника , Поп, Классика, Танцевальная, Евангелие
В поиске
Считаю привлекательным:
Остроумие, Кокетство, Спонтанность, Чувствительность, Сопереживание, Умения, Юмор, Красота, Внимание, Интеллект, Пассивность
Что и кого ищете?
'n Man wat weet wie hy is, 'n Kind van God. Wat weet wat hy soek in die lewe. 'n Man wat eerlik is, lojaal is, respek het vir mens en dier. 'n Man wat netjies is op homself. 'n Man wat nie aan sy selfoon vas gegom is nie, maar eerder 'n man wat met my as sy sielsgenoot wil gesels en kommunikeer of goed saam te doen, omdat dit vir hom lekker is, dit sy hartbegeerte is. 'n Man wat tyd wil maak vir ons twee. 'n Man wat sy bagasie gehanteer het en nou agter hom gesit het. 'n Man wat vorentoe wil beweeg, want die lewe is kort en ons moet dit aangryp.. want more is vir niemand belowe.
Ищу отношения типа:
Интернет друг, Друг, Свидание, Серьезные отношения