Is jy die een🤷‍♀️


1 Photos

Join Now
To View All Photos

Sign Up 100% FREE to get in touch

Join Free Here

Suzette

Bloemfontein, South Africa | Woman Seeking A Man

Basic Information

First name
Suzette
I Would Describe Myself As
Ek is plat op die aarde letterlik en figuurlik hou van besig bly lief vir die natuur kinders en diere. Lief vir musiek veral die wat met my hart praat en mooi op die oor is en as ek daarop kan dans nog beter. Is nog van die romantiese soort lief om ander te bederf. Is al 9 jaar geskei. 2 kinders groot uit die huis en bly vêr van my af. Bly tans op n plaas in n woonstel en kan baie eensaam raak. Sou graag my maatjie wou ontmoet. Soek nog die man vir wie ek die moeite werd sal wees wat moeite sal doen om my siel te leer ken. Ek het baie liefde om te gee en ek gee gewoonlik meer as my alles omdat ek glo mens word net n kort tydtjie vir mekaar geleen. En asb slegs blanke mans!!
Sign
Gemini

Appearance & Situation

My Body Type Is
Big And Beautiful
My Height Is
4' 11 (1.5 m)
My Eyes Are
Blue
My Ethnicity Is
Caucasian
My Marital Situation Is
Divorced
I Have Kids
Yes - Not At Home
I Want Kids
No
My Best Feature Is
Eyes
Body Art
Wouldn't Even Think About It
My Hair Is
Other
I Have One Or More Of These
No pets
Willing To Relocate
Yes