Boeremeisie


1 Photos

Join Now
To View All Photos

Sign Up 100% FREE to get in touch

Join Free Here

Shannon2meet

Port Elizabeth, South Africa | Žena Hledám A Muž

Obecné

Sebe bych popsal(a) jako
Ek is n country sanger wat groot geraak het in die platteland opsoek na n boerseun om my boernooi hart geluk te bring. Vir my is mooi wees net veldiep, wat ek het van binne om te gee is soveel mooier. Ek staan saam met my eie soort mens, en dus soek ek n boerman wat my taal praat en verstaan. Ek hou net mooi niks van leuens, kansvatters, diewe, of dronkaarts nie. Ek spandeer baie tyd op die verhoog en in studio, maar in my af tyd by die huis verkies ek n lekker vuur wat hoog brand en gesellig wees saam my gesin, familie en vriende, waar ek natuurlik my kitaar saam nooi om vir hulle te kan sing. Om vir hulle lekker te kook doen my hart goed. Ek is lief vir die Here en verkies n man wat Hom ook vrees en ken. My hart is betroubaar en opreg. Ek is nie perfek nie, so iets negatief omtrent my, ek is nie veel van n oggend mens nie, maar kom vinnig daaruit. Ek hou van musiek skryf, speel 4 instrumente, lees graag veral gedigte, politieke en geskiedenis. Ek hou van die natuur, visvang en kamp met tye. Wat my die gelukkigste maak is om my mensies gelukkig te sien. Wat jy sien is wat jy kry. Ek het geen vergkruip agenda nie. Ek soek n boereman wat eerlik is en getrou is, wat respek het vir n vrou. Wat sy gesin en geliefdes eerste plaas. Ek drink nie, gee nie om as hy drink nie, maar sal nie n dronkaart duld nie. Ek is soek net gelukkig wees, en die baie liefde dieper as mooiwees wat ek het met iemand spesiaal te deel.
Přihlásit
Střelec

Vzhled a situace

Má postava je
Štíhlá
Má výška je
1.4 m
Barva mých očí
Hnědá
Můj původ je
Běloch/běloška
Můj rodinný stav je
Rozveden/a
Mám děti
Ano - žijí se mnou doma
Chci děti
Ne
Mou nejlepší částí je
Rty
Body Art
Strategicky umístěné tetování
Barva mých vlasů
Černá
Mám jedno nebo více z uvedených
Žádní domácí mazlíčci
Ochotný/ochotná se přestěhovat
Ano

Stav

Má úroveň vzdělání je
Nějaká výška
Můj současný stav zaměstnání je
Osoba samostatně výdělečně činná
Mé zaměření je
Umění / Hudba / Literatura
Název mého zaměstnání je
Country Singer
Žiji
Sám/sama, S dětmi
Doma
Přátelé občas přijdou
Jsem kuřák
Ano - ve společnosti
Piji
Ne

Názory

Mé náboženství je
Křesťan
Navštěvuji bohoslužby
Jednou týdně
Můj životní cíl je
To reach a highest piont of my dream as a country singer
Můj smysl humoru je
Chytrý, Přátelská osoba

Hledám

Co považuješ za atraktivní?
Dobrý vzhled, Skvělé dovednosti, Humor, Inteligenci, Citlivost, Spontánnost, Ohleduplnost
Jaký typ vztahu hledáš?
Intimní