Blom waar die Here jou geplant het 🌾♥️


1 Photos

Join Now
To View All Photos

Sign Up 100% FREE to get in touch

Join Free Here

Sabie262

Johannesburg, South Africa | Kvinne Søker A Mann

Grunnleggende informasjon

Fornavn
Sabriné
Jeg kan snakke
Norsk
Jeg vil beskrive meg selv som
Ek is op soek na ...

N man wat God eerste sit en hom lief het soos Hy jou lief het.
N eerlike opregte man.
N hardwerkende man.
N man wat lief is vir familie en vriende.
N vriendelike, "out-going" man.
N man wat hou van kos, want ek hou van kook en braai.

Die res sal met tyd voorkom.

Ek is n jong dame met n liefde vir die land en buitelewe.
God is my alles en sonder Hom sou niks moontlik wees nie.
Ek is nie bang om my hande met modder te moisturize nie en lang ure skrik my nie af nie.
Ek is mal oor kos maak, n groot liefde vir musiek.
Ek is baie vriendelik en kom oor die weg met enige iemand.
Ek is baie lief vir diere en maak dit my doel om vir hulle te sorg.

As jy nog wil weet, moenie bang wees nie, stuur my n boodskappie.
Registrer
Fiskene

Utseende & Situasjon

My Kroppstype er
Gjennomsnittlig
Min høyde er
4 '11 (1,5 m)
Øynene mine er
Grønn
Min etnisitet er
kaukasisk
Min Sivilsituasjon er
Enslig
Jeg vil ha barn
Ja
Min beste egenskap er
Ben
Mitt hår er
Mørk brun
Jeg har en eller flere av disse
Katt, Hund
Villing til å flytte
Ja

Leter etter

Hva finner du attraktivt?
Gode ​​ferdigheter, Humor, Omtanksfull, Intelligens
Hva slag forhold søker du?
Venn, Dato, Forpliktet