Wil weer liefhê
Riekievzyl
George, South Africa | Nainen Hae A Miestä
Perus Informaatio
Etunimi
Riekie
Osaan puhua
Englanti, Muu
Kuvailisin itseäni
Ek kan baie met woorde sê wie en wat ek is maar die ontmoetting sal beslis die aangewese wees. Ek is ń moeder en ouma. Ek is die 2de kind van 5 kinders. Ek is spontaan en baie gelukkig met myself, lag maklik en het ń goeie sin vir humor. Ek is emosiolneel stabiel en volwasse. Ek is nog baie aktief, ek werk nog, kamp graag wanneer die geleentheid hom voordoen. Ek is deur en deur n natuurmens en doen staproetes. Ek doen graag naaldwerk, is innoverend en baie kreatief. Ek kan kook en bak. Ek hou van dans.
Ek wil weer liefhe in my lewe. ń Man met goeie normes, waardes en gewoontes. ń Aktiewe man wat ook vd natuur hou. Geen tydmorsers nie asseblief.
Ps: Ek glo dat ń mens nie met liefde speel nie.
Ek wil weer liefhe in my lewe. ń Man met goeie normes, waardes en gewoontes. ń Aktiewe man wat ook vd natuur hou. Geen tydmorsers nie asseblief.
Ps: Ek glo dat ń mens nie met liefde speel nie.
Kirjaudu
Oinas
Ulkonäkö ja Tilanne
Vartalonmallini on
Hoikka
Pituuteni on
5' 0 (1.52 m)
Etninen taustani on
Valkoihoinen
Aviosäätyni on
Sinkku
Minulla on lapsia
Kyllä - Ei kotona
Haluan lapsia
Ei
Paras puoleni on
Hiukset
Ulkonäkö
En edes harkitsisi
Hiukseni ovat
Blondi
Olen valmis muuttamaan
Kyllä
The Farmer In Me
Omistatko maatilan vai työskenteletkö jollekin muulle?
Työskentelen jollekulle
Kuinka tärkeää on, että kumppanisi on myös farmari?
En ollenkaan.
Mikä työssäsi on parasta?
NA
Kuinka iso tila jolla työskentelet on?
NA