Geloof , Hoop en Liefde
Marzipan
Pretoria, South Africa | Frau Suche eine/n Frau
Basis Information
Ich würde mich selbst beschreiben als
ek is 'n spontane vrou opsoek na my lewens maat, en siels genoot..
Is 'n natuur mens, en nie die stads meisie nie...
Mal oor buite lewe, jag, visvang, kamp, en geniet my lewe met mense wat lag en wat positief is.
Ek hou ook van die mooi dinge soos elke vrou, maar is nie die "poppie" met glitter en glam nie. ek is 'n uitgesproke mens, en glo aan ware liefde en respek..
hou ook van lekker rooi wyn, en 'n vuur..
Is tuis en gemaklik in my jeans en bos boots en sandale...

Anmelden
Schütze