Onderwyseres opsoek na ware boerseun.


4 Photos

Join Now
To View All Photos

Sign Up 100% FREE to get in touch

Join Free Here

JohnMCDeere

Vereeniging, South Africa | Woman Seeking A Man

Basic Information

I Can Speak
English
I Would Describe Myself As
Ek is n onderwyseres en is opsoek na my boertjie. Ek hou baie van die buitelug, neem graag foto's veral van die natuur. Hou van die eenvoud van die lewe. My gesin en vriende is vir my baie belangrik. EK kyk graag sport, sal selfs na rugny krieket wedstryde gaan kyk, sal eerder by die huis braai as wat ek uit sal gaan. Hou van 'n goeie fliek. Ek sal graag wil leer kitaar speel en sal graag wil leer jag. ( Vir die uitstappie daarvan. ) Ek hou baie van 'n kampvuur en net sit en ontspan.
Sign
Pisces

Appearance & Situation

My Body Type Is
Average
My Height Is
5' 6 (1.68 m)
My Eyes Are
Brown
My Ethnicity Is
Other
My Marital Situation Is
Never Married
I Have Kids
No
I Want Kids
Yes
Body Art
Pierced... But Only Ear(s)
My Hair Is
Dark Blonde
I Have One Or More Of These
Dog
Willing To Relocate
Yes

Status

My Education Level Is
College Degree
My Current Employment Status Is
Full-time
My Speciality Is
Teacher / Education
My Job Title Is
Onderwyseres
I Live
With Parent(s)
At Home
All Is Calm
I'm A Smoker
No
I Drink
Yes - Socially

Personality

Back In High School, I Was A
Average Joe
My Social Behavior Is
Loud, Outgoing
My Interest And Hobbies Are
Cooking, Dancing, Family, Gardening, Photography, Sports, Travel
My Idea Of A Great Time Is
Hanging Out With Friends, Relaxing, The Movies, Trying New Things
An Ideal First Date Would Be
Eerste date : Uitstappie op 'n plaas met 'n piekniek mandjie. Saam na die sonsondergang kyk.
I've Always Wanted To Try
Toer deur die Nasionale Kruger Wildtuin.
Na die serengeti gaan kyk in Afrika.
Blomme gaan kyk in Nmakwaland.
My Friends Describe Me As Being
Friendly, Cool

Views

My Religion Is
Christian
I Attend Services
Once A Week
My Political Views Are
I Don't Like Politics
My Goal In Life Is
My doel in die lewe is om wat ek ookal doen , 'n sukses daarvan te maak. Gelukkig te wees in dit wat ek doen, waar ek is en om die beste te gee en te wees vir my geliefdes om my. Om daagliks te besef dat God inbeheer is en dat elke dag gevul is met genoeg genade.
My Kind Of Humor Is
Friendly, Sadistic

Taste

On Tv, I Always Watch
Dramas, Movies, Sports, Soaps
When I Go To The Movies, I Always Go To See A
Action, Comedy, Romance, Drama, Family, Animation
When Listening To Music, I Always Listen To
Country, Dance, Pop, Rock
When I Read, I Always Read
Biography, Sports
My Idea Of Fun Is
Dans
Foto's neem
Kuier om 'n kampvuur
Vakansie in die bos.

Looking for

What Do You Find Attractive?
Boldness, Empathy, Flirtatiousness, Good Looks, Great Skills, Humor, Intelligence, Thoughtfullness
What Do You Look For?
Ek is opsoek na 'n opregte, hardwerkende, eerlike man. Man van God,en wat my as vrou,se vroulikheid respekteer en ondersteun. Man wat met sy hande kan werk is vir my aantreklik.
What Kind Of Relationship Are You Seeking?
Friend, Date