Wil graag iemand ontmoet tussen 50 en 65
DriesNienaber
Pretoria, South Africa | Mand Søger en Kvinde
Grundlæggende oplysninger
Jeg beskriver mig selv som
Ek is baie spontaan en Liefde vol. Is n groot lief hebber van diere en die natuur. Het self op n plaas groot geword. Sal graag iemand wil ontmoet en dit daarvan af vat. Ek hou ook baie om n vrou binne en buite die huis te bederf met enige iets wat ons saam kan doen. Is ook baie lief om kos te maak. Plaas lewe is my groot passie. Sal graag weer terug wil gaan in die boerdery in. Sal met graagte niemand wil by staan en help in die boerdery. Ek is n skraal persoon, ek rook glad nie. Ek sal n drankie geniet wanneer die tyd daar is om dit te doen. Ja en so kan n mens baie se oor jou self, maar dink dis beter om mekaar self te leer ken. En die grootste waarde wat n man kan he, is die Geloof wat hy het in sy Bybel en Gebed. Want geen boerdery kan sonder God werk nie. As jou hart reg is binne, is alles reg.
Underskriv
Taurus