Verkies vellies bo hakkies


1 Photos

Join Now
To View All Photos

Sign Up 100% FREE to get in touch

Join Free Here

Cnel876

Cape Town, South Africa | Woman Seeking A Man

Basic Information

First name
Charne
I Would Describe Myself As
Ek is glad nie iemand wat my tasse sal kan pak om in dorp te bly nie,ek glo ek is gebore om kaalvoet oor die gras te hartloop die vars lug in te asem en vry te wees. Wel dit is wat ek kan onthou van my kinderjare ek was nog nooit iemand wat in die dorp so goed kan aanpas soos almal wat ek ken nie.
Ek is opsoek na iemand wat ek saam kan kuier, lag en sommer net gesels oor die dinge van die lewe ,iemand wat nooit bang is vir n uitdaging nie wat my op my tone kan hou en n bok vir sports is.
Sign
Capricorn

Appearance & Situation

My Body Type Is
Curvy
My Height Is
5' 9 (1.75 m)
My Ethnicity Is
Caucasian