Lekker gesels, buite wees en reis
Annadaf
Pretoria, South Africa | Femme Cherchant Homme
Informations de base
Prénom
Annatjie
Je me décrirais comme
Ek is gemaklik met myself daarom kan ek heerlik gesels , pitting en ernstig. Lief my tuin en my diere en reis wanneer die geleentheid daar is. Ek lief n lekker dans en jy kan op my lojaliteit staatmaak. Ek word nie beindruk met luukshede nie maar wel met goeie maniere, respek en aangename geselskap. Ek is baie gelowige en sal dit geniet om n maat te he wat daardie passie met my deel. Moet net nie van die verrassings vergeet nie.....blomme, piekniek, draai in die veld en net om buite te wees. Die natuur maak jou stil en laat waardeer jou elke klein dingetjie in die lewe.
Signe
Verseau
Apparence & situation
Ma silhouette est
Quelques kilos en trop
Ma taille est
5' 3 (1.6 m)
Mon origine ethnique est
Caucasienne
Recherchant un/e
Que trouvez-vous attirant?
Spontanéité, Sensibilité, Empathie, Humour, Intelligence
Quel type de relation recherchez-vous?
Vrai‧e ami‧e