Ek is 'n afrikaanse plaas meisie. Eerlik en opreg, hardwekkend en wil baie graag 'n maat he wat ek kan bystaan en ondersteun in alles.Hou van kook en bak en skrik nie vir vuil word.Ken die plaas lewe al my lewe lank.
Зарегистрируйтесь, чтобы отправить сообщение!- 1
- 2